Die Openbaring van Yahshua Christus - Hoofstuk 13

Deur William Finck

Alle vers vertalings geneem uit die Afrikaans 1933/1953 vertaling

"1 EN ek het 'n dier uit die see sien opkom met sewe koppe en tien horings, en op sy horings tien krone en op sy koppe 'n naam van godslastering. 2 En die dier wat ek gesien het, was soos 'n luiperd, en sy pote soos dié van 'n beer, en sy bek soos die bek van 'n leeu; en die draak het hom sy krag gegee en sy troon en groot mag. 3 En ek het een van sy koppe gesien net of dit dodelik gewond was, en sy dodelike wond is genees. En die hele wêreld het verwonderd agter die dier aan gegaan. 4 En hulle het die draak aanbid wat die dier mag gegee het, en die dier aanbid en gesê: Wie is aan die dier gelyk? Wie kan teen hom oorlog voer? 5 En 'n mond is aan hom gegee wat groot woorde en godslasteringe uitspreek, en aan hom is mag gegee om dit twee-en-veertig maande lank te doen. 6 En hy het sy mond oopgemaak om te laster teen God, om sy Naam en sy tabernakel en die wat in die hemel woon, te laster.

Die Openbaring van Yahshua Christus - Hoofstuk 14

Deur William Finck

Alle vers vertalings geneem uit die Afrikaans 1933/1953 vertaling

"1 EN ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met Hom honderd-vier-en-veertigduisend met sy Naam en die Naam van sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe. 2 En ek het 'n geluid uit die hemel gehoor soos die geluid van baie waters en soos die geluid van 'n harde donderslag, en ek het die geluid gehoor van siterspelers wat speel op hulle siters. 3 En hulle het 'n nuwe lied gesing voor die troon en voor die vier lewende wesens en die ouderlinge; en niemand kon die lied leer nie, behalwe die honderd-vier-en-veertigduisend wat van die aarde vrygekoop is. 4 Dit is hulle wat hulself met vroue nie besoedel het nie, want hulle is maagdelik rein; dit is hulle wat die Lam volg waar Hy ook heengaan; dit is hulle wat gekoop is uit die mense as eerstelinge vir God en die Lam. 5 En in hulle mond is daar geen bedrog gevind nie; want hulle is sonder gebrek voor die troon van God.”

Hier sien ons 'n visioen van die 144 000 wat die eerste keer in Openbaring Hoofstuk 7 genoem is. Dit was daardie mense wat deur Yahweh verseël is – bewaar van die probleme en besoedeling van hierdie wêreld en van die toorn wat oor die Romeinse ryk sou kom, wat die konteks van Hoofstuk 7 was, en ons sien hulle weer hier. Sommige kommentators het beweer dat dit die regering van die Koninkryk van God sal wees, maar daardie idee word nie in die teks gevind nie. Ander het beweer dat dit die Koninkryk van God is, maar dit is duidelik in die teks dat dit slegs die eerstelinge is van diegene wat Hy gekoop het - die eerstelinge van die kinders Israel en, soos dit duidelik is in Hoofstuk 7 by vers 9 word hulle gevolg deur 'n ontelbare menigte wat in wit klere geklee was....

Die Openbaring van Yahshua Christus - Hoofstuk 15

Deur William Finck

Alle vers vertalings geneem uit die Afrikaans 1933/1953 vertaling

"1 EN ek het 'n ander teken in die hemel gesien, groot en wonderlik: sewe engele met die sewe laaste plae, want daarmee is die grimmigheid van God voleindig. 2 En ek het gesien iets soos 'n see van glas, gemeng met vuur. En die oorwinnaars oor die dier en oor sy beeld en oor sy teken, oor die getal van sy naam, het ek by die see van glas sien staan, met siters van God.”

Die glassee gemeng met vuur verteenwoordig die beproewinge van hierdie lewe, die “vuur” waardeur elkeen van ons moet gaan. Dat hierdie vuur hierdie aardse beproewinge verteenwoordig wat ons verduur, is duidelik in 1 Petrus 1:3-11, wat sê “ 3 GESEËND is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat na sy grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot 'n lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dode, 4 sodat ons 'n onverganklike en onbesmette en onverwelklike erfenis kan verkry, wat in die hemele bewaar is vir ons 5 wat in die krag van God bewaar word deur die geloof tot die saligheid wat gereed is om geopenbaar te word in die laaste tyd. 6 Daarin verheug julle jul, al word julle nou — as dit nodig is — 'n kort tydjie bedroef onder allerhande beproewinge, 7 sodat die beproefdheid van julle geloof, wat baie kosbaarder is as goud wat vergaan maar deur vuur gelouter word, bevind mag word tot lof en eer en heerlikheid by die openbaring van Jesus Christus; 8vir wie julle, al het julle Hom nie gesien nie, tog liefhet; in wie julle, al sien julle Hom nou nie, tog glo en julle verbly met 'n onuitspreeklike en heerlike blydskap,

Die Openbaring van Yahshua Christus - Hoofstuk 16

Deur William Finck

Alle vers vertalings geneem uit die Afrikaans 1933/1953 vertaling

"1 EN ek het 'n groot stem uit die tempel aan die sewe engele hoor sê: Gaan gooi die skale van die grimmigheid van God op die aarde uit.”

Hier sal nie definitiewe en gedetailleerde historiese gebeure, soos gesien in hoofstukke 4 tot 13, bespreek word nie, maar 'n geheelbeeld van die Christelike samelewing, want daar kan gesien word dat hierdie profesieë inderdaad 'n voorgevoel is van die algehele toestand van die Christelike samelewing soos dit bestaan na die heengaan van die twee diere wat ons in Openbaring hoofstuk 13 uitgebeeld het gesien het.

"2 Toe gaan die eerste een weg en gooi sy skaal op die aarde uit, en kwaai en bose swere het aan die mense gekom wat die merk van die dier gehad het en sy beeld aanbid het.”

Met die Franse Rewolusie en die era van Napoleon het die einde van die ou feodale orde verseker tot ‘n einde gekom. Die einde van kerklike beheer oor die sedes en gedrag van die mense, 'n mag wat in elk geval dikwels onder die Rooms-Katolieke kerkstelsel misbruik was, het ook gekom. Die mense sou nou oor die algemeen aan hul eie lot oorgelaat word, onder die dekmantel van die sogenaamde vrye en moderne samelewing. Maar met die bekendstelling van massa-geproduseerde Bybels in die gewone huis, is die gewone mens ook 'n keuse gegee: om die Woord van God te volg, of swig voor die planne van die samelewing.

Die Openbaring van Yahshua Christus - Hoofstuk 17

Deur William Finck

Alle vers vertalings geneem uit die Afrikaans 1933/1953 vertaling

"1 EN een van die sewe engele met die sewe skale het gekom en met my gespreek en vir my gesê: Kom hierheen, ek sal jou toon die oordeel van die groot hoer wat op die baie waters sit, 2 met wie die konings van die aarde gehoereer het, en die bewoners van die aarde het dronk geword van die wyn van haar hoerery. 3 En hy het my in die gees weggevoer na 'n woestyn, en ek het 'n vrou sien sit op 'n skarlakenrooi dier, vol godslasterlike name, met sewe koppe en tien horings.”

As ons allegories praat, is daar eintlik net een vrou in die lewe van Yahweh, en dit is die nasie van die kinders van Israel. Die kinders van Israel is die vrou van Openbaring hoofstuk 12, en hulle is ook die vrou van Openbaring hoofstuk 17. In die Ou Testament, het die kinders van Israel die weë van die vreemdelinge gevolg, en agter vreemdelinge aan gegaan, is hulle beskryf as 'n vrou, 'n vrou - spesifiek die vrou van Yahweh, wat in hoerery oorgegaan het. Hier is dit nie anders nie. In die eeue na die Hervorming, toe feitlik almal 'n familiebybel gehad het – die Boekie wat vir die hele Israel oopgemaak is – het die meeste van ons ras eerder gekies om die dierstelsel te aanbid en die dinge van hierdie wêreld na te streef. Daarom is Israel die hoer wat op baie waters sit - die Saksiese ryke wat al die wêreld se vreemdelinge onderwerp het teen die begin van hierdie einste tydperk -aan die begin van die 19de eeu. Terwyl die Britse ryk natuurlik heel voor was, het ander Saksiese nasies ook hul kolonies in die buiteland gehad. Dit is die baie waters waarop die hoer sit. Diegene wat die aarde bewoon – al die mense van die wêreld, hetsy skape of bokke, is dronk van die wyn van haar hoerery – sonder die Saksiese volke en hul uitvindings is daar geen duursame wêreldhandel nie.

Die Openbaring van Yahshua Christus - Hoofstuk 18

Deur William Finck

Alle vers vertalings geneem uit die Afrikaans 1933/1953 vertaling

"1 EN ná hierdie dinge het ek 'n engel sien neerdaal uit die hemel, met groot mag, en die aarde is verlig deur sy heerlikheid. 2 En hy het met 'n groot stem kragtig uitgeroep en gesê: Geval, geval het die groot Babilon, en dit het geword 'n woonplek van duiwels en 'n versamelplek van allerhande onreine geeste en 'n versamelplek van allerhande onreine en haatlike voëls, 3 omdat al die nasies gedrink het van die wyn van die grimmigheid van haar hoerery, en die konings van die aarde met haar gehoereer het, en die handelaars van die aarde ryk geword het deur die mag van haar weelderigheid.”

Terwyl Babilon nog nie geval het nie, word dit hier as 'n sekerheid verklaring deur Yahweh wat "dinge wat nie bestaan nie as bestaande noem" (Romeine 4:17). Dit is egter ten volle duidelik dat die stede van die voorheen Blanke Christelike nasies inderdaad “’n woonplek vir demone geword het en ’n tronk vir elke onrein gees, en ’n hok vir elke onrein en gehate voël”. Hulle is gevul met Jode, en met elke soort dier wat in daardie nasies opgeneem is as die vrugte van imperialisme en internasionale handel. Dit is die vervulling van Jeremia hoofstuk 31, waar dit in vers:27 staan. " 27 Kyk, daar kom dae, spreek die Here, dat Ek die huis van Israel en die huis van Juda sal besaai met saad van mense en van diere.”

Die Openbaring van Yahshua Christus - Hoofstuk 19

Deur William Finck

Alle vers vertalings geneem uit die Afrikaans 1933/1953 vertaling

"1 EN ná hierdie dinge het ek iets soos 'n groot stem van 'n groot menigte in die hemel gehoor wat sê: Halleluja, die heil en die heerlikheid en die eer en die krag aan die Here onse God! 2 Want sy oordele is waaragtig en regverdig; want Hy het die groot hoer geoordeel wat die aarde met haar hoerery verderf het, en Hy het die bloed van sy diensknegte op haar gewreek. 3 En vir die tweede maal het hulle gesê: Halleluja! En haar rook gaan op tot in alle ewigheid. 4 En die vier-en-twintig ouderlinge en die vier lewende wesens het neergeval en God aanbid wat op die troon sit, en gesê: Amen, Halleluja! 5 En 'n stem het uit die troon uitgegaan en gesê: Prys onse God, al sy diensknegte, en julle wat Hom vrees, klein en groot!”

Daar is aan die begin van hoofstuk 17 gesê dat die hoer Israel is in afvalligheid van God, en dit is waar. Maar hier blyk dit dat die hoer ook na die dier verwys – na “Mystery Babylon”, en dit is ook waar. Die hoer, die volk Israel, wat haar by die dier aangesluit het, het “een vlees” met die dier geword. So terwyl aan die begin van Johannes se beeld van die hoer, aan die begin van hoofstuk 17, die hoer en die dier onderskei word, word hulle nou nie meer onderskei nie. Paulus skryf in Efesiërs 5:31-32: "31 Daarom moet die man sy vader en sy moeder verlaat en sy vrou aankleef, en hulle twee sal een vlees word. 32 Hierdie verborgenheid is groot, maar ek sê dit met die oog op Christus en die gemeente.” ...

Die Openbaring van Yahshua Christus - Hoofstuk 2

Deur William Finck

Alle vers vertalings geneem uit die Afrikaans 1933/1953 vertaling

" 1 SKRYF aan die engel van die gemeente in Éfese: Dít sê Hy wat die sewe sterre in sy regterhand hou, wat wandel tussen die sewe goue kandelaars: 2 Ek ken jou werke en jou arbeid en jou lydsaamheid, en dat jy slegte mense nie kan verdra nie; en dat jy dié op die proef gestel het wat sê dat hulle apostels is en dit nie is nie, en hulle leuenaars bevind het;

3 en dat jy verdra het en lydsaamheid besit, en ter wille van my Naam gearbei en nie moeg geword het nie. 4 Maar Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het.

5 Onthou dan waarvandaan jy uitgeval het, en bekeer jou en doen die eerste werke. Anders kom Ek gou na jou toe en sal jou kandelaar van sy plek verwyder as jy jou nie bekeer nie. 6 Maar dit het jy, dat jy die werke van die Nikolaïete haat, wat Ek ook haat. 7 Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die boom van die lewe wat binne-in die paradys van God is.”

Die Openbaring van Yahshua Christus - Hoofstuk 20

Deur William Finck

Alle vers vertalings geneem uit die Afrikaans 1933/1953 vertaling

“1 EN ek het 'n engel uit die hemel sien neerdaal, met die sleutel van die afgrond en 'n groot ketting in sy hand. 2 En hy het die draak gegryp — die ou slang wat die duiwel en die Satan is — en hy het hom gebind duisend jaar lank, 3 en hom in die afgrond gewerp en hom toegesluit en dit bo hom verseël, sodat hy die nasies nie meer sou verlei totdat die duisend jaar voleindig is nie. Daarna moet hy dan 'n kort tydjie ontbind word.”

Net soos Openbaring hoofstukke 12 en 13 oorsigte was van die profesieë wat voorafgegaan het, vertel vanuit verskillende perspektiewe en verskillende aspekte van dieselfde verhaal , so is Openbaring hoofstuk 20 'n oorsig van wat was, en van wat gaan gebeur, so dat diegene vir wie dit bedoel is , hierdie dinge kan verstaan en kan identifiseer. Die draak, daardie slang van ouds, is diegene wat van die vergadering van die Teëstander is wat beweer dat hulle Juda is en nie is nie (Openbaring 2:9, 3:9). Hierdie mense is eintlik die Kenitiese-Kanaänitiese-Edomitiese Jode, al daardie stamme is verwant soos dit blyk uit die boek Genesis (dws hoofstukke 4, 10, 15 en 36), wat Judéa geïnfiltreer het lank voor die eerste eeu vC (dws Esegiëlhoofstukke 35 en 36, Maleagi hoofstukke 1 en 2, Lukas 11:50-51, Romeine 9, Johannes 8:33-47, Openbaring 12:4 et al)....

Die Openbaring van Yahshua Christus - Hoofstuk 21

Deur William Finck

Alle vers vertalings geneem uit die Afrikaans 1933/1953 vertaling

“1 EN ek het 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien, want die eerste hemel en die eerste aarde het verbygegaan; en die see was daar nie meer nie.”

Die nuwe hemel en aarde verteenwoordig 'n nuwe organisasie van die volk van God in 'n gereinigde land. Yahweh sê byvoorbeeld in Esegiël 39:12: “ 12 En die huis van Israel sal hulle begrawe om die land te reinig, sewe maande lank.” Die see in profesie verteenwoordig dikwels die groot massa van die wêreld se mense. Hier is die see nie meer nie, dit bestaan nie meer nie. Dit is die betekenis van die gelykenis van die net, gevind in Matteus 13:47-50: “ 47 Verder is die koninkryk van die hemele soos 'n net wat in die see gegooi word en van elke soort bymekaarbring; 48 en as dit vol geword het, trek hulle dit op die strand uit en gaan sit en maak die goeies in bakke bymekaar, maar gooi die slegtes weg. 49 So sal dit wees in die voleinding van die wêreld: die engele sal uitgaan en die slegte mense onder die regverdiges uit afskei 50 en hulle in die vuuroond gooi. Daar sal geween wees en gekners van die tande.” Die see is nie meer nie, dit is nie meer nodig nie, want al die visse is verwyder! Daarom is dit nie dat daar nie meer oseane is nie, maar eerder dat die woord as 'n allegorie gebruik het. Dat die see die massa van die wêreld se volke verteenwoordig, is ook duidelik in Jesaja, by 27:1, waar Yahweh sê “1 IN dié dag [wat van Sy oordeelsdag gepraat het wat ons hier in die Openbaring het] sal die Here met sy harde en groot en sterk swaard besoeking doen oor die Leviátan, die vinnige slang, en oor die Leviátan, die kronkelende slang; en Hy sal die draak doodmaak wat in die groot water is.” Die draak is wêreld-jodedom en al die ander afstammelinge van die slang, in die see van die wêreld se mense. Al hierdie sal in die Poel van Vuur gegooi word. 'n Heeltemal Adamiese wêreld sal inderdaad die hemel wees.