Die Openbaring van Yahshua Christus - Hoofstuk 20

Deur William Finck

Alle vers vertalings geneem uit die Afrikaans 1933/1953 vertaling

“1 EN ek het 'n engel uit die hemel sien neerdaal, met die sleutel van die afgrond en 'n groot ketting in sy hand. 2 En hy het die draak gegryp — die ou slang wat die duiwel en die Satan is — en hy het hom gebind duisend jaar lank, 3 en hom in die afgrond gewerp en hom toegesluit en dit bo hom verseël, sodat hy die nasies nie meer sou verlei totdat die duisend jaar voleindig is nie. Daarna moet hy dan 'n kort tydjie ontbind word.”

Net soos Openbaring hoofstukke 12 en 13 oorsigte was van die profesieë wat voorafgegaan het, vertel vanuit verskillende perspektiewe en verskillende aspekte van dieselfde verhaal , so is Openbaring hoofstuk 20 'n oorsig van wat was, en van wat gaan gebeur, so dat diegene vir wie dit bedoel is , hierdie dinge kan verstaan en kan identifiseer. Die draak, daardie slang van ouds, is diegene wat van die vergadering van die Teëstander is wat beweer dat hulle Juda is en nie is nie (Openbaring 2:9, 3:9). Hierdie mense is eintlik die Kenitiese-Kanaänitiese-Edomitiese Jode, al daardie stamme is verwant soos dit blyk uit die boek Genesis (dws hoofstukke 4, 10, 15 en 36), wat Judéa geïnfiltreer het lank voor die eerste eeu vC (dws Esegiëlhoofstukke 35 en 36, Maleagi hoofstukke 1 en 2, Lukas 11:50-51, Romeine 9, Johannes 8:33-47, Openbaring 12:4 et al). Toe die Christendom die amptelike godsdiens van die Romeinse Ryk geword het, is wette teen die Jode in die 4de en 5de eeue aangeneem, wat die Jood uit die Christelike samelewing verwyder het. Dit het onwettig geword vir Jode om enige openbare amp of militêre posisie te beklee, Christenslawe te hou, of om geld aan Christene te leen teen woeker(usary). Vanaf die tyd van Justinianus het Jode wat gevang is omdat hulle Christelike slawe besit tereggestel. Baie Jode is dus oorreed om die gronde van die Ryk te verlaat, en hulle het na Khazaria, Arabië en elders migreer. In Middeleeuse Europa is daardie Jode wat oorgebly het gedwing om in aparte gemeenskappe te woon, maar binne daardie gemeenskappe is hulle hul eie wette toegelaat. Hulle het in Europa bestaan as” roerende eiendom” van die edeles, vir die wins van die edeles. Die was toe die vervulling plaasgevind het, soos gevind in Openbaring 3:9- dat diegene wat beweer dat hulle Judeërs is en dit nie is nie, Christus “sal maak dat hulle sal kom en hulle sal voor jou voete aanbid”, soos die Jode gedwing is om doen vir 'n duisend jaar voor Christelike edeles regoor Europa.

“4 En ek het trone gesien, en hulle het daarop gaan sit, en aan hulle is die oordeel gegee; en ek het die siele gesien van die wat onthoof is oor die getuienis van Jesus en oor die woord van God, en die wat die dier en sy beeld nie aanbid het nie, en die merk op hulle voorhoof en op hulle hand nie ontvang het nie; en hulle het geleef en as konings geregeer saam met Christus die duisend jaar lank.”

Vir 'n duisend jaar – ten goede of ten kwade – het die Christendom in Europa geheers en met Christelike bestuur, hoewel dikwels net in naam, was dit die algemene manier van lewe. Die martelare, daardie vroeë Christene wat nie die eerste dier aanbid het nie, wat in heidense Rome gesterf het op die aanstigting van die Jode tydens die vervolging van Christene, is nou geregverdig en vereer as die helde en voorbeelde wat hulle was, alhoewel 'n mens nie die Rooms-Katolieke praktyk om standbeelde te maak en tot die beelde van mense te bid mag doen nie. Die Jode het probeer om die Christendom te vernietig, en die Romeine gebruik om hulle( Christene) te vervolg. Maar die getuienis van die Christelike martelare het die oorhand gekry oor die Jode!

“5 En die ander dode het nie herlewe totdat die duisend jaar voleindig was nie. Dit is die eerste opstanding. 6 Salig en heilig is hy wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood geen mag nie, maar hulle sal priesters van God en van Christus wees en sal saam met Hom as konings regeer duisend jaar lank.”

Vers 5 bevat hier slegs die woorde "dit is die eerste opstanding", of “restoration in die Engels, opstanding of herstel is 'n letterlike betekenis van die Griekse woord wat gewoonlik in die meeste Bybels met "opstanding" vertaal word. In die King James Version en die meeste ander wat op die sogenaamde Meerderheidstekste gebaseer is, is daar 'n lang interpolasie ingevoeg aan die begin van vers 5 wat lees "Maar die res van die dooies het nie weer gelewe totdat die duisend jaar voleindig was nie. ” Hierdie interpolasie het veroorsaak dat baie die idee handhaaf dat niks van Openbaring Hoofstuk 20 vervul is nie, want daar is geen opstanding sedert die tyd van Christus nie. Tog hoort niks van hierdie interpolasie in die teks nie. Dit is 'n toevoeging tot die manuskripte, wat na die 9de eeu nC in sekere tekste sy pad in gevind het. Selfs die meerderheidsteks-manuskripte is verdeel oor hierdie interpolasie: diegene wat dit het – en waarop die King James-weergawe van Openbaring gebaseer was – is in die minderheid. Die meerderheidsteks-manuskripte van die Koine-Griekse tradisie het nie hierdie interpolasie nie, en hulle is verreweg die meer talryke. Die interpolasie word slegs gevind in 'n minderheid van manuskripte wat afgelei en bewaar is uit 'n kommentaar op die Openbaring gemaak deur 'n Middeleeuse monnik genaamd Andreas van Caesareia. Maar hierdie verteenwoordig slegs 'n klein gedeelte van die meerderheidsteksmanuskripte van die Openbaring, en die woorde is nie in enige van die veel vroeëre manuskripte van die Openbaring wat ons nou besit nie - soos die Codex Sinaiticus. Dit is baie duidelik vir navraende geleerdes dat die interpolasie nie in ons tekste van die Openbaring hoort nie, maar die meeste uitgawes van die Bybel sluit dit in as gevolg van sogenaamde "kerktradisie", en ignoreer die waarskuwings en vloeke wat diegene vermaan wat byvoegings tot hierdie boek, wat gevind word in Openbaring hoofstuk 22, verse 18 en 19!

“7 EN wanneer die duisend jaar voleindig is, sal die Satan uit sy gevangenis ontbind word; 8 en hy sal uitgaan om die nasies te verlei wat in die vier hoeke van die aarde is, die Gog en die Magog, om hulle te versamel vir die oorlog; en hulle getal is soos die sand van die see”

Dit is nog 'n profesie van dieselfde gebeurtenis wat in Esegiël hoofstuk 39 gevind word. Kom ons lees Openbaring 17, verse 7 tot 14, weereens: “7 Toe sê die engel vir my: Waarom het jy jou verwonder? Ek sal jou die verborgenheid van die vrou vertel en van die dier met die sewe koppe en die tien horings, wat haar dra. 8 Die dier wat jy gesien het, was en is nie en sal uit die afgrond opkom en na die verderf vaar; en die bewoners van die aarde wie se name nie van die grondlegging van die wêreld af in die boek van die lewe geskryf is nie, sal hulle verwonder as hulle die dier sien wat was en nie is nie, alhoewel hy is. 9 Hier kom die verstand wat wysheid het, te pas. Die sewe koppe is sewe berge waar die vrou op sit. 10 En hulle is sewe konings: vyf het geval en een is; die ander een het nog nie gekom nie; en wanneer hy kom, moet hy 'n kort tydjie bly. 11 En die dier wat was en nie is nie, is self ook die agtste, en hy behoort by die sewe en gaan na die verderf. 12 En die tien horings wat jy gesien het, is tien konings wat nog geen koningskap ontvang het nie, maar hulle ontvang mag soos konings een uur lank saam met die dier.

13 Hulle het een gesindheid en sal hulle krag en mag oorgee aan die dier. 14Hulle sal teen die Lam oorlog voer, en die Lam sal hulle oorwin — want Hy is die Here van die here en die Koning van die konings — en die wat saam met Hom is, geroepe en uitverkore en getrou.”

Openbaring hoofstuk 17 verduidelik dat die agtste dier (vers 11) dieselfde is as daardie dier waarop die vrou sit, wat uit die put opstyg (vers 8). Verborge Babilon, die agtste dier, word dus getoon dat dit een en dieselfde is as hierdie Satan wat uit die tronk vrygelaat word – die Teëstander wat uit die put te voorskyn kom – hier in Openbaring hoofstuk 20! Dit het reeds gebeur, en dit is juis die rede waarom al die nasies van die wêreld vandag mislei en onder die beheer van die internasionale Jood is! Hierdie proses het begin met die di Medici-pouse en die aanvaarding van woeker deur die Christendom, en het 'n hoogtepunt bereik toe die Jood uiteindelik in Europa geëmansipeer is, ten tyde van die Franse Rewolusie en Napoleon Bonaparte. Satan was sekerlik duisend jaar lank weggesluit- die Jode apart van Christene gehou. Nou met sy emansipasie was hy vry om uit te gaan en die nasies te mislei met sy uitroepe vir vryheid, gelykheid en broederskap, wat vandag veroorsaak dat al die wêreld se boknasies die bestaan van die Blanke Christelike ras bedreig.

“9 En hulle het opgekom oor die breedte van die aarde en die laer van die heiliges en die geliefde stad omsingel, en vuur het van God uit die hemel neergedaal en hulle verslind. 10 En die duiwel wat hulle verlei het, is in die poel van vuur en swawel gewerp waar die dier en die valse profeet is; en hulle sal dag en nag gepynig word tot in alle ewigheid.”

Nou of daar ooit 'n werklike militêre inval van die Blanke Christelike nasies deur vreemdelinge is, maak nie saak nie. Reeds al die Blanke Christen-nasies is en word tans oorval, geplunder deur vreemdelinge sonder 'n weermag. In baie Blanke nasies vandag word volksmoord bloot as kriminele gedrag vermom, en agter statistieke weggesteek, terwyl verslae oral verdraai of gedemp word deur Joods-beheerde media. Die Christendom word oorval deur die vreemdelinge wat die hoer haat, terwyl Blankes wat wel opstaan en uitpraat daaroor, selfs deur diegene van hul eie ras vervolg word! Dit is al die bewyse wat vereis word, dat Yahweh God hulle koninkryk aan hierdie laaste dier oorgegee het, soos beskryf in Openbaring 17:17. Daardie Blankes wat die dier aanbid, wat die kant van die dier teen hul eie ras kies, versuim om hul broer lief te hê en neem die merk van die dier op hulself. Aan die einde van hierdie eeu, met die wederkoms van Christus, word die Valse Aanklaer, of duiwel, wat die Teëstander, of Satan is – alle Jodedom en almal wat Christus teëgestaan het – in die Poel van Vuur gewerp. Die teëstander, die dier en die valse profeet is nie meer nie. Daar is verskeie gelykenisse wat deur Christus gegee en opgeteken is in die Evangelies wat dieselfde ding bespreek, en hulle moet ingesluit word in die bespreking hier.

Die verduideliking van die gelykenis van die koring en die onkruid, gedeeltelik, uit Matteus 13:

“37 En Hy het geantwoord en vir hulle gesê: Hy wat die goeie saad saai, is die Seun van die mens, 38 en die saailand is die wêreld. Die goeie saad — dit is die kinders van die koninkryk, en die onkruid is die kinders van die Bose, 39 en die vyand wat dit gesaai het, is die duiwel. Die oes is die voleinding van die wêreld, en die maaiers is die engele. 40 Net soos die onkruid dan bymekaargemaak en met vuur verbrand word, so sal dit wees in die voleinding van hierdie wêreld:

41 die Seun van die mens sal sy engele uitstuur, en hulle sal uit sy koninkryk bymekaarmaak al die struikelblokke en die wat die ongeregtigheid doen, 42 en sal hulle in die vuuroond gooi. Daar sal geween wees en gekners van die tande. [As dit 'n reinigende vuur was, soos baie dwase sê, dan sou die vyande van God Hom verheerlik eerder as om op hulle tande te kners.] 43Dan sal die regverdiges skyn soos die son in die koninkryk van hulle Vader. Wie ore het om te hoor, laat hom hoor.”

Die kinders van God kan sondig, maar hulle skep nie sonde nie. Die gevalle engele en hul nageslag is die outeurs van sonde. Hulle het die onkruid geplant by die grondlegging van die wêreld, wat die Adamiese samelewing is. Dit is die betekenis van 'n ander gelykenis, wat in Genesis hoofstuk 3 gevind word. 1 Johannes 3:9 sê: “9 Elkeen wat uit God gebore is, doen geen sonde nie, omdat sy saad (nageslag) in hom bly; en hy kan nie sondig nie, want hy is uit God gebore.” Soos Dawid gesê het, en Paulus het aangehaal: “Geseënd is die man aan wie Yahweh die sonde nie toereken nie”, en dit beskryf slegs die kinders van Israel, die wettige saad van Abraham. Die gelykenis van die net, uit Matteus 13: “ 47 Verder is die koninkryk van die hemele soos 'n net wat in die see gegooi word en van elke soort bymekaarbring; 48 en as dit vol geword het, trek hulle dit op die strand uit en gaan sit en maak die goeies in bakke bymekaar, maar gooi die slegtes weg. 49 So sal dit wees in die voleinding van die wêreld: die engele sal uitgaan en die slegte mense onder die regverdiges uit afskei 50 en hulle in die vuuroond gooi. Daar sal geween wees en gekners van die tande.”

In hierdie gelykenis lig Yahshua Christus ons in, dat Hy universalisme reeds sien kom het, maar dat Hy nie universalisme sal aanvaar nie! Die antitese tot universalisme word gedefinieer, waar die slegte visse nie teruggestuur word in die see nie, maar eerder in die vuuroond gegooi word. Weereens, as dit 'n "suiwerende vuur" was, eerder as 'n vernietigende vuur, sou daar vreugde wees, en nie 'n geween en gekners van tande nie. Die see in profesie verwys dikwels na die groot massa van die wêreld se mense as geheel. Openbaring 21:1 sê dat " en die see was daar nie meer nie.” - want dit is nie meer nodig nie: al die visse is weg!

Die gelykenis van die skape en die bokke, uit Matteus hoofstuk 25: “ 31 EN wanneer die Seun van die mens in sy heerlikheid kom en al die heilige engele saam met Hom, dan sal Hy op sy heerlike troon sit; 32 en voor Hom sal al die nasies versamel word, en Hy sal hulle van mekaar afskei soos die herder die skape van die bokke afskei; 33 en Hy sal die skape aan sy regterhand en die bokke aan sy linkerhand sit. 34 Dan sal die Koning vir die wat aan sy regterhand is, sê: Kom, julle geseëndes van my Vader, beërf die koninkryk wat vir julle berei is van die grondlegging van die wêreld af. 35 Want Ek het honger gehad, en julle het My te ete gegee; Ek het dors gehad, en julle het My te drinke gegee; Ek was 'n vreemdeling, en julle het My herberg gegee; 36 Ek was naak, en julle het My geklee; Ek was siek, en julle het My besoek; in die gevangenis was Ek, en julle het na My gekom. 37 Dan sal die regverdiges Hom antwoord en sê: Here, wanneer het ons U honger gesien en gevoed; of dors, en te drinke gegee? 38 En wanneer het ons U 'n vreemdeling gesien, en herberg gegee; of naak, en geklee? 39 En wanneer het ons U siek gesien of in die gevangenis, en na U gekom? 40 En die Koning sal antwoord en vir hulle sê: Voorwaar Ek sê vir julle, vir sover julle dit gedoen het aan een van die geringstes van hierdie broeders van My, het julle dit aan My gedoen. 41 Dan sal Hy ook vir dié aan sy linkerhand sê: Gaan weg van My, julle vervloektes, in die ewige vuur wat berei is vir die duiwel en sy engele.” [Die boknasies het dieselfde lot as die gevalle engele.] 42 Want Ek het honger gehad, en julle het My nie te ete gegee nie; Ek het dors gehad, en julle het My nie te drinke gegee nie. 43 Ek was 'n vreemdeling, en julle het vir My nie herberg gegee nie; naak, en julle het My nie geklee nie; siek en in die gevangenis, en julle het My nie besoek nie. 44 Dan sal hulle Hom ook antwoord en sê: Here, wanneer het ons U honger gesien of dors of 'n vreemdeling of naak of siek of in die gevangenis, en U nie gedien nie?

45 Dan sal Hy hulle antwoord en sê: Voorwaar Ek sê vir julle, vir sover julle dit nie gedoen het aan een van hierdie geringstes nie, het julle dit aan My ook nie gedoen nie. 46 En hulle sal weggaan in die ewige straf, maar die regverdiges in die ewige lewe.” Een ding wat die meeste kommentators mis wanneer hulle hierdie gelykenis lees, is dat die bokke beoordeel word vir hoe hulle die skape behandel het! Want Yahshua het gesê: "vir elkeen van die geringste van My broeders het jy een van hierdie dinge gedoen, dit het jy vir My gedoen." Van die begin af, in verse 32 en 33 word die skeiding tussen die skape en die bokke gemaak op etniese lyne, en nie op gedragslyne nie. Die skape is gekies om Sy diensknegvolk te wees, en die bokke kan nie Sy diensknegvolk wees nie. Dit is wie Hy kies, nie wie mense kies nie – en so sal daar geween en gekners van tande wees, want Hy het net die skape gekies!

In enige van hierdie voorbeelde is daar geen derde alternatief nie, jy is 'n skaap of 'n bok, 'n koring of 'n onkruid, en van die goeie ras van vis of van 'n slegte ras van vis. Soos Paulus in Hebreërs by 12:8 gesê het, een is 'n seun, of een is 'n baster. Daar is geen ander keuse nie. Daar is nêrens 'n derde alternatief nie. Diegene wat aanstoot gee, die oortredings van Matteus 13:41, is die basters, en hulle moet wees, aangesien hulle deur die mens geskep is in stryd met die Genesis-wet van “soort na soort”. Die apostel Johannes verduidelik in die vierde hoofstuk van sy eerste sendbrief dat daar diegene is wat van God is, en daar is diegene wat van die wêreld is. Hulle oorsprong is in die wêreld. Christus het in Matteus 15 uitgeroep: “ 13 Maar Hy antwoord en sê: Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal ontwortel word.” Terwyl Yahweh alle dinge geskep het, het Hy net alles geskep wat Hy geskep het! Die dinge wat die mens geskep het, is net blote verdorwenhede van die skepping van Yahweh, en hierdie dinge kan nooit aan Yahweh herstel word nie. Die sogenaamde "herstel of opstanding van alle dinge" is slegs 'n herstel van alle dinge wat Yahweh geskep het, en hier is duidelik baie plante wat Hy nie geplant het nie! Die boknasies is bokke en nie skape nie, want hulle is basters en nie Adam nie. Daar is geen derde alternatief wat eerlik en eksplisiet in die Skrif gevind kan word nie. Diegene wat voorgee dat hulle 'n derde alternatief gevind het, het dit vir hulself uitgedink

en met hul woorde bedrieg hulle hulself, en poog om ander te mislei.

“11 EN ek het 'n groot wit troon gesien en Hom wat daarop sit, voor wie se aangesig die aarde en die hemel weggevlug het; en daar is geen plek vir hulle gevind nie. 12 En ek het die dode, klein en groot, voor God sien staan, en die boeke is geopen; en 'n ander boek, die boek van die lewe, is geopen. En die dode is geoordeel na wat in die boeke geskryf is, volgens hulle werke. 13 En die see het die dode gegee wat daarin was, en die dood en die doderyk het die dode gegee wat daarin was; en hulle is geoordeel, elkeen volgens sy werke. 14 En die dood en die doderyk is in die poel van vuur gewerp. Dit is die tweede dood. 15 En as dit bevind is dat iemand nie opgeskryf was in die boek van die lewe nie, is hy in die poel van vuur gewerp.”

Hier is "die aarde en hemel" allegorieë vir die mense van die land en hul regering. Dit beskryf die finale oordeel van God. Almal wat in die Boek van die Lewe geskryf is, sal lewe, en al die ander sal in die Poel van Vuur gewerp word. Weereens, soos die gelykenisse hierbo beskryf, is daar geen derde keuse nie. 'n Mens gaan óf aan na die ewige lewe, óf die ewige vernietiging, wat 'n beëindiging van bestaan is. Die skaapnasies – die nasies van Israel, word bewaar. Die boknasies gaan almal in die Poel van Vuur in. As jy anders glo, is die tyd om te bekeer ! Daar sal waarlik geween en gekners van tande wees. Yahshua Christus self is die “Woord van die Lewe”, soos die apostel in 1 Johannes hoofstuk 1 beskryf: “ 1 WAT van die begin af was, wat ons gehoor het, wat ons met ons oë gesien het, wat ons aanskou het en ons hande getas het aangaande die Woord van die lewe — 2 en die lewe is geopenbaar, en ons het dit gesien, en ons getuig en verkondig aan julle die ewige lewe wat by die Vader was en aan ons geopenbaar is “

Hulle hande, bedoelende dié van die apostels, het Christus aangeraak, die Woord van die Lewe. En as Hy die Woord van die Lewe is, dan moet die Evangelie die boek van die Lewe wees. Dit is regtig so eenvoudig. Christus sê in Lukas 10:22: “ 22 Alles is aan My oorgegee deur my Vader; en niemand weet wie die Seun is nie, behalwe die Vader, en wie die Vader is nie, behalwe die Seun en hy aan wie die Seun dit wil openbaar.” Hierdie selfde ding is opgeteken in Matteus 11:27 so: “27 Alles is aan My oorgegee deur my Vader, en niemand ken die Seun nie, behalwe die Vader; ook ken niemand die Vader nie, behalwe die Seun en elkeen aan wie die Seun dit wil openbaar.”

In die Evangelie, in Johannes hoofstuk 10, vind ons deels: “Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, Ek is die deur van die skape..... Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind. Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê. Ek is die goeie herder, en Ek ken my eie en word deur my eie geken…. Net soos die Vader My ken, ken Ek ook die Vader; en Ek lê my lewe af vir die skape. Ek het nog ander skape wat nie aan hierdie stal behoort nie. Ek moet hulle ook lei, en hulle sal na my stem luister, en dit sal wees een kudde, een herder. Daarom het die Vader My lief, omdat Ek my lewe aflê om dit weer te neem. Niemand neem dit van My af nie, maar Ek lê dit uit Myself af. Ek het mag om dit af te lê en Ek het mag om dit weer te neem. Hierdie gebod het Ek van my Vader ontvang…..Maar julle glo nie, want julle is nie van my skape nie, soos Ek vir julle gesê het.” [Waar Hy met sekere van die owerstes van Judéa gepraat het, wat Edomiete was.] ….My skape luister na my stem, en Ek ken hulle, en hulle volg My. En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk nie. My vader wat hulle aan My gegee het, is groter as almal; en niemand kan hulle uit die hand van my Vader ruk nie . 30 Ek en die Vader is een.”

Daarom is dit duidelik uit die Evangelie, daar is geen pad na Yahweh God behalwe deur Christus nie, en Christus het slegs gekom “ na die verlore skape van die Huis van Israel”, soos Hy self uitgeroep het, wat opgeteken is in Matteus hoofstuk 15. In die nuwe hemel en nuwe aarde van Openbaring Hoofstukke 21 en 22 wat volg, is dit dus duidelik dat van al die mense tans hier in hierdie wêreld, daar net 'n plek is vir die Kinders van Israel. Vir niemand anders nie – behalwe dié van die ander takke van die Adamiese ras wat Christus getuig het, sal ook opgewek word (want die eerste belofte van 'n herstel tot die ewige lewe in die Boom van die Lewe, wat Yahshua Christus is, in Genesis hoofstuk 3) – niemand anders is in die Boek van die Lewe opgeskryf nie.