Die Openbaring van Yahshua Christus - Hoofstuk 20
Deur William Finck
Alle vers vertalings geneem uit die Afrikaans 1933/1953 vertaling
“1 EN ek het 'n engel uit die hemel sien neerdaal, met die sleutel van die afgrond en 'n groot ketting in sy hand. 2 En hy het die draak gegryp — die ou slang wat die duiwel en die Satan is — en hy het hom gebind duisend jaar lank, 3 en hom in die afgrond gewerp en hom toegesluit en dit bo hom verseël, sodat hy die nasies nie meer sou verlei totdat die duisend jaar voleindig is nie. Daarna moet hy dan 'n kort tydjie ontbind word.”
Net soos Openbaring hoofstukke 12 en 13 oorsigte was van die profesieë wat voorafgegaan het, vertel vanuit verskillende perspektiewe en verskillende aspekte van dieselfde verhaal , so is Openbaring hoofstuk 20 'n oorsig van wat was, en van wat gaan gebeur, so dat diegene vir wie dit bedoel is , hierdie dinge kan verstaan en kan identifiseer. Die draak, daardie slang van ouds, is diegene wat van die vergadering van die Teëstander is wat beweer dat hulle Juda is en nie is nie (Openbaring 2:9, 3:9). Hierdie mense is eintlik die Kenitiese-Kanaänitiese-Edomitiese Jode, al daardie stamme is verwant soos dit blyk uit die boek Genesis (dws hoofstukke 4, 10, 15 en 36), wat Judéa geïnfiltreer het lank voor die eerste eeu vC (dws Esegiëlhoofstukke 35 en 36, Maleagi hoofstukke 1 en 2, Lukas 11:50-51, Romeine 9, Johannes 8:33-47, Openbaring 12:4 et al)....

